Oupa en Ouma se kombuis

“As Ouma se tafelklokkie dus gelui het, moes jou neus klaar geblaas wees, jou hande gewas wees en jy moes jou plek ingeneem het langers die tafel oppie tolletjiesstoele. Jy moes nie nog bodder om te krap waar dit jeuk nie – Ouma het geroep.”