Ouma Mollie gaan terug skool toe deur Fanie Viljoen: ’n resensie

“Hierdie stoute ouma is pret! Sy maak dalk nie die lekkerste fudge nie en sy verstaan nie priemgetalle nie, maar ’n dag saam met haar sal geen kind ooit vergeet nie.”