Ou DNS wys bron van siekte

“’n Reuse ontleding van antieke DNS het daartoe gelei dat navorsers die historiese migrasie van sekere gene in ons Europese voorsate kon ontleed. Dit het gewys waar verspreide sklerose (VS) ontstaan het, en hoekom.”