Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

“Volgens ons reg moet ’n beskuldigde die voordeel geniet as daar meer as een redelike afleiding uit bewese feite gemaak kan word.”