Oscar Pistorius: The big lie and the right to a fair trial deur Chris Marnewick – ’n lesersindruk

“Indien die publikasie van ingeligte nabetragtings soos hierdie, waarby kritiek onvermydelik ingesluit sal word, onder die mat gevee word – soos wat die heersende opinie volgens sosialemediakommentare verkies – kan daar tereg gevra word: Quis custodiet ipsos custodes?“