“Eerder as om te verstaan, word gepoog om te verander, te help. Die ‘stil enetjie’ om nuwe vriende te maak. Die muurblom wat die lewe en al die genot wat dit bied, misloop, hier eenkant in die hoek, ver weg uit die kring van die skoffelendes.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed