Openbaregesondheidsoptrede en wetenskaplike navorsing: Wie is navorser Glenda Elisabeth Gray?
“Haar besondere bydrae lê in die manier waarop sy wetenskaplike navorsing met praktiese openbaregesondheidsoptrede, aktivisme en die ontwikkeling van Afrika se navorsingskapasiteit verbind het.” LitNet Akademies se nuwe maandelikse reeks deur Mercia Coetzee stel gegradeerde navorsers en hul navorsing van hoogstaande gehalte aan LitNet-lesers bekend. ’n Lys met Afrikaanse vakterme, in hierdie geval byvoorbeeld nevirapien en perinataal, word by elke bydrae verskaf.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed