Ope brief aan die rektor van die Universiteit van Pretoria

“Maar Professor, deur Afrikaanse studente uit te sluit kan u tog nie hoop om die woedende uitgeslotenes tegemoet te kom nie?”