Op soek na Paul Celan langs die Boekowina-meridiaan: ’n plek waar mense en boeke gewoon het
“Joodse skrywers bly glo in Boekowina as ’n spesiale kreatiewe ruimte. Oostenryk-Joodse letterkunde bereik ’n hoogtepunt juis in die tydperk tussen die oorloë. Tot laat in die dertigs verskyn daar nog nuwe digbundels deur Joodse digters in Tsjerniftsi, vol voorbeelde van florerende liriese bydraes in Duits.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed