Op pad na sanksies soos laas in ’86

Die probleem is nie samewerking met Afrika, Suid-Amerika en China nie. Juis nie. Wat is dan fout? Hoe het dit gebeur dat Nigerië en Egipte deesdae vir Afrika verteenwoordig en ons land gewoon verder en verder na rommelstatus val?