Op pad na ’n klooster in die sneeu deur Johannes de Villiers: ’n lesersindruk

“Hierdie roman is ’n ernstige en introspektiewe pelgrimstog, met ’n weemoedige gevoel.”