Op Jeugdag dink ek altyd aan Hector Pieterson se ma

Hector se ma: “Ek is dankbaar Hector is deel van ons land se geskiedenis. As sy dood kan help om mense te versoen, was dit nie verniet nie.”