Op die spoor van die Stasiemoordenaar deur Julian Jansen: ’n lesersindruk

“Jansen se uitbeelding van die regsproses verdien ’n pluimpie. Dis volledig, regstegnies korrek en ewe toeganklik vir leke as vir regsgeleerdes. Die korrekte vrae word gevra en waar nodig word bondige uiteensettings aangaande tegniese begrippe verskaf.”