Op die frontline: ’n onnerhoud met Yvette Abrahams oo gesond bly in die tyd van COVID-19
“As djy siek raak kan djy nie hospitaal toe gaan en ’n toets kry nie. Hulle sallie vir jou behandel as djy nie amper dood is nie. Soe wat gaan djy doen? Djy gaan na jou kruievrou, en djy gaan vra, wel, wat het djy?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed