Op die frontline: ’n gesprek met Stanley Jacobs oor stories

“My droem is baie simple: Die Cape Flats moet prosper, ek wil meer professionals sien as gangsters.”