Op die front line: ’n gesprek met Eavesdrop oor die rol van kunste

“Die arts is vir my die enigste ding wat sin maak deur sulke confusing tye soos dié. Die artist is soos ’n spieël, ôs reflect wat onder die surface aangaan.”