Op dees aarde: mRNS-entstowwe is veilig – vir almal

“Deur middel van gedetailleerde analise van gepubliseerde data uit laboratoriumnavorsing, kliniese proewe en werklike toesig oor miljarde mRNS-entstofdosisse, het die outeurs die wetenskap agter mRNS-entstowwe en hul impak op openbare gesondheid beoordeel.”