Op dees aarde: Mense wat niks kan verbeel nie

“Die vermoë om ’n geestesbeeld op te roep is op ’n spektrum. Sommige mense ervaar hoëdefinisie-, filmagtige visualisasies, terwyl ander vae, statiese beelde het, of glad nie – ’n toestand bekend as afantasie.”