Op dees aarde: Emily Hobhouse is nou by haar mense
“Die rol wat één dapper vrou tydens ’n oorlog kan speel, en die wyse waarop só ’n fluitjieblaser en humanis in een land onthou is, maar in haar eie land se bewussyn gou vergete geraak het, is duidelik nadat die The Story of Emily-museum nege maande gelede geopen het. Tog is daar vele positiewe verrassings oor hoe die Britse besoekers reageer en Emily Hobhouse stadig maar seker vir hulle uit die duisternis gelig word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed