Op dees aarde: Die Taung-kind – hoe hy die mens verander het
“Een van die wêreld se belangrikste hominiedfossiele is 100 jaar gelede in Suid-Afrika gevind. Die ontdekking van die Taung-kind (Australopithecus africanus) het nié net uiteindelik gelei tot Sterkfontein as een van die rykste fossielterreine op aarde nie, dit het ook rassistiese en godsdienstige sienings oor die ontstaan van die mens ’n wetenskaplike nekslag toegedien.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed