Op dees aarde: Die mens het al eeue lank ’n beste vriend, langer as wat ons gedink het

“Honde het ontwikkel uit hoogs sosiale voorouers en is gevorm deur duisende jare se interaksie met mense.”