“Gert van der Westhuizen het dié sentiment op die tafel geplaas deur te sê dat daar altyd die hoop by mense is dat iemand soos ’n Mandela-figuur sal opstaan en keer dat die land brand. Maar die paneel was skepties oor hierdie idee. Die werklikheid van koalisiepolitiek en gefragmenteerde steun beteken dat geen enkele leier meer absolute mag of invloed kan hê nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed