“Oekraïne is sedert 1991 ’n onafhanklike staat. Jongmense het dus in ’n demokratiese land met ’n Westerse grondwet en regstelsel grootgeword en het geen belang in die uitbreidingsdrang van ’n skatryk Russiese diktator nie. Hulle praat meestal die Oekraïnse taal, is patrioties, en wil beslis nie deel van Rusland wees nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed