“Hoe ironies dan dat Israel juis nou in die spervuur kom omdat hulle besig is met volksmoord van die Palestyne. Het hulle ’n reg om hulself teen aanvalle te verdedig? Natuurlik. State en individue het daardie reg. Maar selfverdediging het perke. Wanneer die aanval verby is, moet die selfverdediging gestaak word, anders is dit ’n nuwe aanval …”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed