Die tyd van ons tydlike wese: Carien Smith gesels met Anné Verhoef

“Ricoeur voer aan dat ons gebore word in ’n horison van betekenis wat reeds teenwoordig is – ons bevind ons altyd alreeds in ’n lewenswêreld, nie net in ’n wêreld nie. “