Oor taalaktivisme

“Die uitdaging, en uiteindelike doelwit, is om weg te beweeg van ’n etnosentriese perspektief na ’n breër Suid-Afrikaanse perspektief waar Afrikaans ’n simbool van gemeenskaplikheid eerder as uitgeslotenheid word.”