Oor oorlog en vrede: perspektiewe op die Amerikaanse aanvalle op Iran

“Die Amerikaanse aanvalle op Iran illustreer dat internasionale politiek nie slegs ’n spel van strategiese posisionering is nie, maar ook ’n etiese veld waarin die gevolge van óf militêre óf diplomatieke keuses menselewens en die wêreldekonomie raak.”