Oor lieftallig en reikhalsend en ander snaakse samevoegings in die Afrikaanse woordeskat

“Baie van die woorde is oorgeërf en die samestelling of dele daarvan het mettertyd semanties ondeursigtig geraak. Dit kom deurdat ’n vorm met ’n bepaalde betekenis deur die loop van die jare verdwyn, daar soms vormverandering plaasvind, asook betekenisverskuiwing.”