Oor die transkripsie van Vlam in die sneeu se liefdesbriewe

“Die briewe ís baie intiem – maar die naïewe en ewige hoop daarin, die durende en universele verlange, die skreeusnaakse beskrywings van die tyd waarin hulle geleef het en die hartroerende alledaagshede bewerkstellig ’n gemaklike afstand waarin ons onsself herken.”