Oor die sin en sinloosheid van kunsverbranding

“Mens moet versigtig wees om die tydelike stoor van die 75 kunswerke tot tyd en wyl die taakspan van die universiteitsraad besluit het hoe om die situasie te hanteer, as sensuur te betrag.”