Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor die Afrikaner Verklaring

“Nie net was daar selfs tydens die opkoms en hoogbloei van Afrikaner-nasionalisme onder Afrikaners wisselende grade van verbintenis tot dié projek nie, maar selfs al kom jy uit ’n familie wat nie daardie sterk verbintenis gehad het nie, kan jy nie net eenvoudig van daardie identiteit wegstap nie.”