Oor boekresensies, lesersindrukke, uitgewers en skrywers

“Eerder as om óók hier in die kryt te spring oor wie wat mag doen, wil ek eerder fokus op ’n speler wat verlore raak in die losgemaal: die leser.”