Oop boek: skrywersonderhoud met Fourie Botha
In die nuwe “Oop boek”-reeks gesels Karen de Wet met skrywers. In hierdie eerste aflewering praat Fourie Botha oor sy derde digbundel Kolam: “Miskien werk dit ’n bietjie soos ’n vryery: Die eerste ronde is die opwindendste.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed