Oop boek: In gesprek met Joan Hambidge oor In memoriam, Johann de Lange en die Johann de Lange-prys aan Asindeton

“Natuurlik is dit uitdagend om oor nabyes te skryf met die afsterwe. Terselfdertyd kan ’n mens maar net iemand volledig takseer met hierdie vertrek.”