Ontvoer: ’n onderhoud met Constant van der Merwe
Constant van der Merwe gesels met Annette Havenga: “‘Die storie moet my gryp; dit moet ’n verloop hê, iets om oor te wonder. Ek moet wil weet wat gaan gebeur,’ verduidelik hy. ‘Fancy skryf help nie as jy nie die leser se aandag vang nie. Lang beskrywings irriteer ’n mens as die storie nie vorder nie.'”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed