Ontvoer deur Constant van der Merwe: ’n resensie
“Dit voel vir my asof al sy lewenservaring die inhoud van die boek net soveel meer diepte gee. Hy skryf met selfvertroue, gee sy karakters persoonlikheid, en die storielyn is fyn en slim. Dis amper asof jy na ’n lekker reeks op jou gunstelingstroomdienste kyk, so visueel is sy skryfstyl.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed