Onthou vir Mandri Sutherland van Standerton: ’n resensie van Vrou ens.
“Tannie Elsie, met haar vape en ’n lekker brandewyn en Coke, open die verrigtinge tot groot vermaak. Vrou ens is een van daai ervarings waar mens begin lag en dan kan jy nie ophou nie. En as iemand anders in die gehoor skreeu van die lag, dan lag jy ook sommer totdat jou niere wil ingee en jy hyg na asem.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed