Ons weet wat hulle nie weet nie. Of weet ons?

“Ekself het baie lekker gekry toe ek lees dat die Kanadese sanger Drake R13 miljoen verloor het nadat hy teen Stillknocks gewed het. Moet nooit teen ’n Suid-Afrikaner wed nie, dit behoort almal nou al te weet.”