Ons skulde deur PP Fourie: ’n resensie

“Dan kan jy oor hierdie kleinigheidjies mor, maar wat veel meer tel, is daardie naelbyttonele teen die einde met ’n helikopter wat oor Bloemfontein stotter, polisiesirenes, flitsende ligte, ambulanse – en die moontlikheid dat almal – óns almal – reddeloos in ’n poel yskoue donker water wegsink.”