Ons kom van vêr, noordelike boekbekendstelling

“Sommige stemme wroeg, ander debatteer en argumenteer; die politiek praat naas die kultuur. Daar is bydraes oor krisante kweek, oor ’n afkop blom en oor Klopse en kerrievis.”