Ons gesondheidskwaal

“Die 19de-eeuse filosoof Friedrich Nietzsche het gesĂȘ dat die godin van die toekoms gesondheid sal wees. Sy voorspelling was onthutsend akkuraat.”