Ons biblioteke: ’n onderhoud met Daniel Arendse

“Ons koördineer ons gemeenskapsuitreikpogings om programme te verskaf wat in die behoeftes van ons mense voorsien.” Hierdie onderhoud met Daniel Arendse is die sestiende aflewering oor ons biblioteke.