Ons biblioteke: ’n onderhoud met Charlotte Manuel
“Kinders kan nou ook hul opvoedkundige programme kom doen, byvoorbeeld Greenshoots, ’n aanlyn wiskundeprogram wat laerskole gebruik en wat ook op ons rekenaars beskikbaar is. Ons het ook ons gebruikers wat aanlyn vergaderings bywoon, onderhoude doen en werksoekers kom sien watter geleenthede daar is. Ons as kleindorpiebiblioteke bied lewensbelangrike dienste aan ons gemeenskappe, omdat almal nie toegang elders het tot al hierdie geriewe nie.” Hierdie onderhoud met Charlotte Manuel is die vyftiende aflewering oor ons biblioteke.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed