Ons biblioteke: ’n onderhoud met Ashley Lewis
“Hierdie inisiatief is wêreldwyd gepubliseer omdat dit 60 kinders per dag na die biblioteek gelok het. Dit het vir ons die geleentheid gegee om kinders van die straat af te kry en ook vir hulle te leer lees. Deur die aanbied van hierdie program het Delft Biblioteek die Wes-Kaapse Kuns- en Kultuurtoekenning in 2022 gewen, asook die tweede plek in die Stad Kaapstad se toekennings, en het vanjaar internasionale erkenning by IFLA (International Federation of Library Association) ontvang.” Hierdie onderhoud met Ashley Lewis is die sewende aflewering oor ons biblioteke.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed