Ongekende ellende deur Chris Schoeman: ’n studie oor lyding en die impak daarvan

Ongekende ellende laat jou nie koud nie. Dit laat jou dink. En soos met jou gevolgtrekkings, wil jy die boek hou. Om te onthou.”