One pot cookbook for South Africans deur Louisa Holst: ’n resensie
“Hierdie boek is saamgestel deur Louisa Holst (wat bekend is vir haar Air fryer-kookboek), en die geregte is gepas vir familie-etes. Die eenvoud van die resepte sal baie mense aanstaan. Van die disse lyk vir my te vanselfsprekend, maar vir ’n onervare kok sal dit nuttig te pas kom.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed