Onderwyshulp en leesbegripstrategieë 7: Die maak van afleidings

“Die Covid-pandemie, twee jaar se min skoolkontak waar van die leerlinge tot 65% skooldae misgeloop het, en negatiewe sosio-ekonomiese toestande het hul tol geëis.”