Onderwyshulp en leesbegripstrategieë 5: Eksplisiete strategie-onderrig

“In hierdie skrywe word die verskillende stappe in die eksplisiete onderrig van ’n leesbegripstrategie bespreek en plek-plek gemodelleer.”