Onderwysers met komorbiditeite: die feite en die publieke mening

“Die vraag kan wel gevra word of die siektetoestand van sekere onderwysers werklik ’n kwessie is wat deur die Onderwysdepartement aangespreek moet word, of sou dit dalk meer sinvol wees as dit deur die betrokke skool self hanteer word?”