Onderwysers as slagoffers van geweld deur leerders in Suid-Afrikaanse skole

“Hierdie studie sou kon dien as ’n argetipe wat gebruik kan word in die soeke na oplossings vir geweld teen onderwysers in skole, en vir geweld in skole in die algemeen.”